About

Ek is in 2009 ‘n 2de jaar BA Joernalistiek student aan Tukkies.  Ek is in Klaradyn dames koshuis en speel vir Tuks se eerste hokkie span.  Ek is huidiglik ‘n weeskind (my ma hul het geimmigreer na Dubai so ‘n jaar terug).  Ek geniet al die dinge van student wees en is betrokke in koshuislewe.  Die blog is ‘n smakie van my sige, van die ups and downs, die “ek was al daar” en al die ander dinge wat my ‘n trotse Afrikaanse meisie maak.  Ek hoop om met die blog meer blootstelling te kry maar ook sommer net skryf te geniet.  So hier gaan ek!!!  Voel vry om aanmerkings te los.


One Response to “About”

  1. Ek het so half en half van jou gehou, tot ek gesien het waar jy bly. Ek is seker dit is teen jou sin en beter wete.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: