My eerste dag as blogger!!!

goeie dag almal.  Vandag is my eerste dag as ‘n blogger.  Ek’t lank gewonder of ek die “big load of gossip” ding wil doen.  Ek’s 19, ‘n joernalistiek student wat huidiglik ‘n weeskind is (my ma’le het Dubai toe geimmigreer) so wie gaan nou eintlik iets oor my wil lees.  Wel ek wil mense bietjie verras want al glo jy dit nie dadelik  is studente wel mense maar net ‘n spesie op hul eie.  So hier volg die eskepades van ‘n jong Suid-Afrikaanse student

~ deur carlaventer op Desember 15, 2008.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: